Websites on Rekenaars: Afrikaanse Speltoetser Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde. Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys). Arkweb Ontwerp Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies. Die Afrikaanse Webwerf Gratis webspasie vir Afrikaanse webwerwe. Doen aanlyn aansoek. Die geskiedenis van die internet Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik. Doki Webontwerp Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje. DPA Rekenaaropleidingskool Rekenaarskool met kursusse in o.a. MS Office en ander kantoorverwante sagteware. Infokerk Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware. Interpret Teks-na-spraak- en vertalingsagteware vir Engels na Afrikaans, asook tweetalige woordeboeke. Jubelatè rekenaarleersentrum Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig. Kenweb Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste. Kleuter-Klieks Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar. Lochner - Rekenaars Brokkies oor rekenaars en skakels na rekenaarwerwe. Lotto Sonder Grense Loterysagteware te koop, met drukfunksie en meervoudige genereerfunksies. Vereis Java. Gratis demonstrasieweergawe. NG Web Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes. Printing Things Grafiese ontwerp en drukwerk in Potchefstroom. Rekenaars Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop. Rekenaars webwerf Rekenaars op afbetaling in die Wes-Kaap en Klein Karoo in Suid-Afrika. Stellenbosch Publishers 'n Speltoetser genaamd Proefleser, tesourus genaamd GrEAT en woordeboek (EN<>AF en EN<>DE) genaamd TextDynamika (vroeër Rosetta) vir Microsoft Windows. Treehouse Consulting Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika TrioMelk Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer. Upfront Systems 'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte. Webgrafika Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp. Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme - termlysgesprek E-poslys waar taal- en rekenaarentoesiaste Afrikaanse rekenaarterme bespreek en nuwe terme skep. Bevat ook soekbare openbare argief. WSpel Gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office 2000/XP/2003. Woordelys aangepas by jongste spelreëls. Webwerf bevat ook handleiding en gedigte.
|
| Discount Disney World Tickets - Resources |